Sale!

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika – J Celestine Pretorius

Purchase & earn 3 points! Original price was: R250.00.Current price is: R125.00.

1 in stock

Or split into 4x interest-free payments Learn more

Description

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika – J Celestine Pretorius (Hardcover)

Second hand product in excellent condition

Die Geskiedenis van Volkskuns in Suid-Afrika is ‘n huldeblyk aan geslagte van verlore dae, wat, ten spyte van moeilike omstandighede, wat probeer het on die skone en modieuse waarna hulle gehunker het,in alledaagse voorwerpe te vergestalt. Talle boeke oor volkskuns van die verskillende Europese volke het in die meeste lande verskyn en dit is opvallend dat die unieke kultuurerfenis nog nooit in Suid-Afrika te boek gestel is nie.

Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika is nie ‘n katalogus van voorwerpe van volkskuns wat in Suid-Afrika voorkom nie. Dit verklaar in die eerste plek die ontstaan en die kenmerke van Westerse volkskuns in ons land teen die kultuurhistoriese agtergrond.

‘n Wye verskeidenheid van voorbeelde word bespreek: Merklappe en wakiste, papierknipsels en geslagsregisters, houtvoorwerpe en grafstene, en nog baie meer.

Met meer as 380 illustrasies, waarvan baie in volkleur, is Die geskiedenis van volkskuns in Suid-Afrika die eerste belangrike publikasie wat nog oor die onderwerp verskyn het.

 

 

You were not leaving your cart just like that, right?

Enter your details below to save your shopping cart for later. And, who knows, maybe we will even send you a sweet discount code :)

×

Hello!

Click one of our contacts below to chat on WhatsApp

× How can we help you?